Main Page/af

From Free Pascal wiki
Jump to navigationJump to search
The printable version is no longer supported and may have rendering errors. Please update your browser bookmarks and please use the default browser print function instead.

Afrikaans (af) العربية (ar) català (ca) čeština (cs) Deutsch (de) English (en) español (es) فارسی (fa) suomi (fi) français (fr) magyar (hu) Bahasa Indonesia (id) italiano (it) 日本語 (ja) 한국어 (ko) Nederlands (nl) polski (pl) português (pt) română (ro) русский (ru) slovenčina (sk) svenska (sv) Türkçe (tr) українська (uk) Tiếng Việt (vi) 中文(中国大陆)‎ (zh_CN) 中文(台灣)‎ (zh_TW)

Welkom by die Lazarus en Free Pascal wiki

Aangaande

Die doel van hierdie wiki is om 'n kennis basis vir Free Pascal, Lazarus en verwante projekte te wees.

Free Pascal het reeds goeie gebruikers dokumentasie in verskeie formate, maar FPC ontwikkelaar inligting, organisatoriese inligting en verskeie ander onderwerpe is nog nie behoorlik gedokumenteer nie, en word in hierdie wiki versamel.

Lazarus, aan die ander kant, het 'n aantal leemtes in die gebruiker dokumentasie. Dus waarom hierdie gebied geskep is en waar almal die inhoud kan verander en byvoeg.

Die wiki spoed dinge deur wat dit moontlik maak veranderinge en toevoegings met 'n leser te maak! Vir tutoriale, neem 'n oomblik om die 30 Sekonde Vinnige Wiki Handleiding op die Wikipedia wiki te lees. 'n Sandbak is beskikbaar vir so bietjie oefening. As jy enige probleme het, kan u in kennis stel van die webwerf bestuurder of pos 'n fout verslag oor die Lasarus-CCR SourceForge webwerf. Jy kan ook 'n nota of 'n voorstelling op ons Webwerf Terugvoer bladsy los.

Vir die Lazarus projek geskiedenis, sien die bladsy Geskiedenis.