Difference between revisions of "How do I create a bug report/af"

From Free Pascal wiki
Jump to navigationJump to search
(1st Afrikaanse vertaaling van 'n Lazarus wiki bladsy)
 
Line 1: Line 1:
 +
{{How do I create a bug report}}
 +
 
Het jy 'n fout in Lazarus gevind en wil dit rapporteer? Wel, hierdie bladsy sal vir jou verduidelik hoe om dit te doen.
 
== Kompilering foute in Lazarus bronkode ==
 
As jy foute kry terwyl jy Lazarus se nuutste hersiening bronkode van SVN gebruik, kontak die [http://www.lazarus.freepascal.org/modules.php?op=modload&name=StaticPage&file=index&sURL=maill Poslys]. 'n Beter idee is om dalk vir ons op die #lazarus-ide IRC kanaal op irc.freenode.net te kontak. Dit mag heel waarskynlik die voordeel hê dat jou probleem vinniger opgelos sal word.
 
Revision as of 18:13, 1 September 2009

Afrikaans (af) Deutsch (de) English (en) français (fr) português (pt) русский (ru)

Het jy 'n fout in Lazarus gevind en wil dit rapporteer? Wel, hierdie bladsy sal vir jou verduidelik hoe om dit te doen.

Kompilering foute in Lazarus bronkode

As jy foute kry terwyl jy Lazarus se nuutste hersiening bronkode van SVN gebruik, kontak die Poslys. 'n Beter idee is om dalk vir ons op die #lazarus-ide IRC kanaal op irc.freenode.net te kontak. Dit mag heel waarskynlik die voordeel hê dat jou probleem vinniger opgelos sal word.