Difference between revisions of "How do I create a bug report/af"
From Free Pascal wiki
Jump to navigationJump to searchGgeldenhuys (talk | contribs) |
Ggeldenhuys (talk | contribs) (new →Kyk of die fout nie al klaar gerapporteer is nie: section) |
||
Line 5: | Line 5: | ||
== Kompilering foute in Lazarus bronkode == | == Kompilering foute in Lazarus bronkode == | ||
As jy foute kry terwyl jy Lazarus se nuutste hersiening bronkode van SVN gebruik, kontak die [http://www.lazarus.freepascal.org/modules.php?op=modload&name=StaticPage&file=index&sURL=maill Poslys]. 'n Beter idee is om dalk vir ons op die #lazarus-ide IRC kanaal op irc.freenode.net te kontak. Dit mag heel waarskynlik die voordeel hê dat jou probleem vinniger opgelos sal word. | As jy foute kry terwyl jy Lazarus se nuutste hersiening bronkode van SVN gebruik, kontak die [http://www.lazarus.freepascal.org/modules.php?op=modload&name=StaticPage&file=index&sURL=maill Poslys]. 'n Beter idee is om dalk vir ons op die #lazarus-ide IRC kanaal op irc.freenode.net te kontak. Dit mag heel waarskynlik die voordeel hê dat jou probleem vinniger opgelos sal word. | ||
+ | |||
+ | == Kyk of die fout nie al klaar gerapporteer is nie == | ||
+ | Gebruik die soekkriteria in [http://bugs.freepascal.org/view_all_bug_page.php Mantis] om die sien of die fout nie al klaar gerapporteer is nie. | ||
+ | '''Wenk:''' Die soekalgoritme is nie baie slim nie. So as jy vir inligting soek oor ''TEdit.SelStart'', dan tik alleenlik ''SelStart'' in. |
Revision as of 00:20, 2 September 2009
│ Afrikaans (af) │
Deutsch (de) │
English (en) │
français (fr) │
português (pt) │
русский (ru) │
Het jy 'n fout in Lazarus gevind en wil dit rapporteer? Wel, hierdie bladsy sal vir jou verduidelik hoe om dit te doen.
Kompilering foute in Lazarus bronkode
As jy foute kry terwyl jy Lazarus se nuutste hersiening bronkode van SVN gebruik, kontak die Poslys. 'n Beter idee is om dalk vir ons op die #lazarus-ide IRC kanaal op irc.freenode.net te kontak. Dit mag heel waarskynlik die voordeel hê dat jou probleem vinniger opgelos sal word.
Kyk of die fout nie al klaar gerapporteer is nie
Gebruik die soekkriteria in Mantis om die sien of die fout nie al klaar gerapporteer is nie. Wenk: Die soekalgoritme is nie baie slim nie. So as jy vir inligting soek oor TEdit.SelStart, dan tik alleenlik SelStart in.